06 April 2020 Niks nodig. Taize belewenis

06 April 2020 Niks nodig. Taize belewenis

3 1 hace 10 meses
Niks nodig! In die besef daarvan dat God niks en niemand nodig het nie, begin ek verstaan wat 'n wonderlike voorreg dit is om deel van Sy planne, ook vir my lewe te mag wees. Om medewerker van die Almagtige God te mag wees, kan nie met woorde beskryf word nie. Dankie Here vir genade, onbeskryflik groot. Shalom

Autor

Síguenos en Facebook